SHARE THIS:
Link: http://www.rochervisser.blogspot.com

Rocher Visser Ottomans / Storage ottomans / Headboards / Reupholstery, Wellington, South Africa

Custom made ottomans,headboards, slipcovers & reupholstery Baie dankie aan almal van julle wat my page "like" ek waardeer elkeen van julle comments so baie. Hierdie is my passie en elke stuk wat ek bou of maak le my na aan die hart!. Ek het nog altyd 'n liefde gehad vir mooi materiale en dan die lekkerste is om 'n ou meubelstuk weer nuwe lewe te gee. My materiale word verskaf deur U&G Fabrics en HERTEX Fabrics. Kliente kan ook hul eie materiale verskaf. My headboards en ottomans wissel in groottes - Enkel , 3/4 , Dubbel , Queen en King. Pryslyste is beskikbaar stuur asb jou navraag na rocherv@mweb.co.za of post dit op my page . Ek maak ook scatter cushions, slipcovers vir banke en stoele en trek ook banke en stoele oor. Stuur gerus vir my 'n foto van daardie ou meubelstuk wat smag na 'n makeover en ek sal vir jou 'n kwotasie deurstuur. Groete Rocher Call: 021 8733620 072 4463 416
read more..

Rocher Visser Ottomans  / Storage ottomans  /  Headboards  /  Reupholstery, Wellington, South Africa

Website Info

Category: Business Services
Found: 03.07.2015

Rate!!

Please write a comment:

User ratings